Solidariteit Helpende Hand Waarde Aanbod Onderhoud: Suzette en René
Автор: Solidariteit Helpende Hand
Загружено: 2025-06-17
Просмотров: 123
Описание:
Suzette Oosthuizen, hoof van Sentrums en Nasionale Strukture gesels met René Roux, bestuurshoof van media oor die Solidariteit Helpende Hand Ons Plekke en Ons Sentrum.
Solidariteit Helpende Hand Ons Plek fokus op gehalte onderrig in Afrikaans en die versorging van kinders vanuit alle ekonomiese agtergronde om hulle in staat te stel om hul volle potensiaal te bereik. Ons Sentrum verleen daagliks terapeutiese dienste aan seerkry-kinders wat deur trauma geraak is.
Die toekoms lê in ons kinders se hande. Die verantwoordelikheid begin egter by ons – vandag. Die antwoord lê in gemeenskapskrag!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: