Kabouterliefde - Ingrid Jonker
Автор: Martelize se boekrak
Загружено: 2020-07-25
Просмотров: 3158
Описание:
Hoop julle geniet hierdie pragtige gedig.
Ingrid Jonker is op 19 September 1933 in Douglas gebore.
Sy is een van Suid-Afrika se bekendste en geliefste digteresse.
Kabouterliefde het sy vir haar dogter, Simone, geskryf.
Baie dankie aan Jodie Julius by NB Uitgewers wat my so mooi help en sorg dat ek alles reg doen.
Baie dankie ook aan die kreatiewe mense by
https://www.bensound.com/
en
https://www.pexels.com/
vir al die pragtige video's, musiek en foto's wat ek kon gebruik.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: