Hoe help ek my kind om beter te lees? Hoe om 3-letter woorde te lees
Автор: Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
Загружено: 2017-11-14
Просмотров: 27427
Описание:
Hierdie Afrikaanse Opvoedkundige lees video help jou kind om 3-letter woorde met gemak te kan hardop lees in Afrikaans.
Om selfvertrou vir lees op te bou, is dit goed dat die kinders vroeg reeds die gevoel kry dat hulle eenvoudige woorde en sinne kan lees. Dit is na afloop van al die klank vaslegging. Analise en sintese moet ook deeglik plaasvind, tydens die lees van die woorde.
Maak lees maklik én lekker vir jou kind!💥👌
‼️‼️Ons OORSPRONKLIKE LEESPROGRAM bevat meer as 40 video-skakels en 40+ PDF-drukpakkette wat perfek by die videos pas – jou hele jaar se leesbeplanning in een maklike, interaktiewe pakket. Reeds beproef in skole én tuis.
💥👉 Klik op die skakel en kry jou digitale weergawe vandag nog om jou kind se leesreis te laat blom!👇👇👇
https://www.teacharesources.com/produ...
🎯Complete playlist of Afrikaans ABC stories: • Oulike Afrikaanse Alfabet kinderstories om...
🎯Complete playlist of English ABC stories: • English Alphabet STORIES for kids | Educat...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: