Episode 51 - Nicolette Geldenhuys- van verf tot druk en terug
Автор: Koppel Teken Kuns
Загружено: 2026-01-29
Просмотров: 118
Описание:
Vir die afskop van 2026 gesels ons met die bitter oulike Nicolette Geldenhuys wat nie net drukwerk doen nie, maar ook verf en verskeie style aandurf. Ons vind haar super inspirerend, luister gerus na haar wonderlike wandel deur die kunste.
vind haar hier onder by die skakels en kyk na haar bronne van inspriasie:
@openstudioskommetjie
www.nicolettegeldenhuysart.co.za
Kunstenaars Lokaal: Jeanne Hoffman. Laurinda Belcher. My liewe vriendin Kim Black. Balekana Legoabe. William Kentridge
Internasionaal: Petra Scott. Jenny Nelson en Lola Donaghue - abstrakte kunstenaars. Pamela Phatsimo, Aubrey Levinthal en my all time hero Matisse
Musiek:
Ellie Holcomb. Leanne Crawford. Ocie Elliot.Benjamin Hastings.Josh Garrels. Hollow Coves. Lauren Diagle
Podcasts:
Makers and Mystics. Talking with Painters. David Krut. Art and Faith
Boeke:
The Creative Act - Rick Rubin
The Artists Way - Julia Cameron
The rock that is higher - Madeleine L’Engle
Makoto Fujimara - Art and Faith
Fiksie - Kristen Hannah se boeke veral The Women en Wild
The Dictionary of Lost Words - Pip Williams
The Covenant of Water - Abraham Verghese
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: