22 Februarie 2026 Buitelig diens gedagte.
Автор: Lede in Christus Carletonville El shaddai gemeente
Загружено: 2026-02-25
Просмотров: 28
Описание:
Vanaand wag daar ’n klein soet element by ons buitelugdiens!
Kom geniet ’n spesiale aand saam met ons onder die oop hemel. Bring jou familie en vriende, kom ervaar die warmte van gemeenskap en wees deel van die liggaam van Christus.
🕊️ Indien dit sou reën, skuif ons die diens na binne – niks kan ons keer om saam kerk te hou nie.
Ons sien uit daarna om saam te aanbid, saam te groei en saam te geniet!
#LedeinChristus
#Carletonville
#El-Shaddai
#Onsgaanbou
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: