So lees jy jou tydskrifte op Netwerk24-app
Автор: Netwerk24 Video
Загружено: 2017-11-02
Просмотров: 8420
Описание:
Tydskrifte se artikels: Die meeste van die tydskrifte se artikels van hul jongste uitgawe kan in webformaat op Netwerk24 se app gelees word.
Dis dieselfde woorde en inhoud as op papier, net met ’n ander uitleg om dit vir jou maklik te maak om op jou selfoon, rekenaar of tablet te lees.
Só kom jy daar uit:
• Klik heel bo in die linkerhoekie die drie strepies.
• Klik langs die Netwerk24 se logo die pyltjie wat afwaarts wys.
• Klik dan op die tydskrif wat jy wil lees.
• Dan klik jy weer op die drie strepies heel bo in die linkerhoekie.
• Kies dan die woord Tydskrif om by die artikels uit te kom.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: