Episode 42 - "Soap dish" Rika Haasbroek
Автор: Koppel Teken Kuns
Загружено: 2024-11-12
Просмотров: 159
Описание: Die Koppel Teken Kuns span kuier in die episode saam met Rika Haasboek, keramiek-kunstenaar. Sy is die hoofmeisie van die Soap Dish keramiek inisiatief, gaan kyk gerus wat dit behels. Sy is `n skitterende voorbeeld van linker en regterbrein kombinasie kunstenaar wat nie net woes kreatief is nie, maar ook besigheidsvernuf toepas wat uit haar korporatiewe agtergrond handig toepaslik kom. Ons opvangs was swak met rukke, so vergewe ons vir die lae gehalte beeldmateriaal. Stuur gerus terugvoer vir ons span.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: