Pasella | Bertine Strauss | Ben van Zyl | 28 Maart 2018
Автор: PasellaTV
Загружено: 2018-03-29
Просмотров: 8617
Описание:
Hierdie week slaan Pasella af op die golfbaan. Paul verloor 'n puikie teen twee klein, maar talentvolle golfspelers. Melinda kuier op die plaas in Koster saam met vroue LPGA-speler, Bertine Strauss en Viljé vat die yster saam met die voormalige wêreldkampioen parapleeg-golfer, Ben van Zyl.
Pasella | SABC2 | Wed/Wo 19:30
www.pasella.com
Facebook: Pasella
Twitter: @PasellaTV
Instagram: @pasellatv
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: