MOLATEK | Farming in the Karoo
Автор: Molatek Feeds
Загружено: 2021-08-16
Просмотров: 1480
Описание:
“Dit is natuurlike produkte, dit is gemaak vir die skaap en as jy jou plaas reg benut tesame met die regte voeding gaan jy net vorentoe.”
Charl Botha, ‘n Karooskaapboer op Britstown, glo dat die regte voeding op die regte tyd jou sukses as boer bepaal. Ons stem saam.
Speel die video om meer te leer oor hoe jou boerdery kan baat by Molatek.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: