Elsabe Ebersohn - Eersteklas Illustreerder van formaat - Episode 44
Автор: Koppel Teken Kuns
Загружено: 2025-04-05
Просмотров: 200
Описание:
Lein en Marisa gesels met Veertjie wenner Elsabe Ebersohn oor haar verskeie talente. Sy is nie net `n elektriese engineer nie maar ook ma van twee besige bytjies, en korporatiewe illustrasie skets notering...persoon en wie weet wat nog. Luister gerus na die interessante kreatiewe "koppel-teken-kunstenaar" in elke sin van die woord. Maak seker julle kyk tot na die krediete vir `n ons bloopers.
kry Elsabe se werk te sien by :
www.illustrationsbyelsabe.co.za
illustrations by Elsabe
elsabe@illustrationsbyelsabe,co,za
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: