Amptelike Lokprent: Carissa | Silwerskermfees 2025 | kykNET
Автор: kyknettv
Загружено: 2025-06-20
Просмотров: 1911
Описание:
’n Jong vrou in ’n dorpie in die Cederberge word uit haar ouma se huis verjaag en beland op die rooibosplaas van haar vervreemde oupa. Sy droom van sukses en opwinding in die stad, maar die plaas verander haar onherroeplik.
Wanneer die ontwikkeling van ’n luukse gholflandgoed die voortbestaan van die dorpie en die plaas bedreig, kom sy voor ’n moeilike keuse te staan: Gaan sy haar stadsdrome najaag, of veg vir die behoud van die rooibosplaas?
#Silwerskermfees
---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Volg kykNET op Instagram: / kyknettv
EN TikTok: / kyknett
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: