#WoordvloedErfenisProjek
Автор: Woord Vloed
Загружено: 2020-09-07
Просмотров: 44
Описание:
#WoordvloedErfenisProjek: Nommer 3
•••
Lizz Meiring lees "Een Plus Een" deur Jak J Brits.
•••
Hierdie September, om Erfenismaand te vier, het ons besluit om aan ‘n klomp kunstenaars - o.a akteurs, sangers, omroepers - ‘n uitdaging te stel: lees jou gunsteling gedig hardop, neem dit af met ‘n kamera en stuur dit vir ons om te kan plaas, hier, op hierdie blad.
So onopgesmuk en so eerlik soos dit.
Nuwe videos sal elke dag vir die maand van September geplaas word.
Maar, wie weet?
Dalk het hierdie projek ’n langer raklewe as dit.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: