Hoërskool Eldoraigne 1st Hokkie Seuns vs Hoërskool Zwartkop Hoogtepunte
Автор: Hoërskool Eldoraigne
Загружено: 2017-06-22
Просмотров: 908
Описание: Eldoraigne se seuns hokkie span kan sê hulle het al blootstelling gehad deur teen spanne soos St Johns, Jeppe en Grey College te speel. Dit gee die seuns die geleentheid om karakter te bou wat nodig is om 'n sukses te maak van 'n hokkie loopbaan na skool. Tesame met die astro fasiliteite, ervare afrigters en internasionale skeidsregter by ons skool gee ons jou die beste geleenthede om as hokkiespeler te ontwikkel. Kom word deel van Eldo-Hokkie! #eldohokkie #eldotrots
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: