Treffers vir jou graad 4- tot 7-klaskamer
Автор: Klaskameraad
Загружено: 2026-03-17
Просмотров: 1
Описание:
LAPA Uitgewers, 'n afdeling van Penguin Random House Suid-Afrika, is passievol daaroor dat die regte boek uiteindelik die regste lesers bereik.
Laerskoolonderwysers, hierdie opname help jou om die beste boeke vir jou klaskamer te vind.
Wat wag vir jou?
✨ Gratis aktiwiteite
✨ Uittreksels
✨ Boeke oor verskeie temas
✨ LOOM-boeke
📖 Ontdek ons volledige skolekatalogus hier: https://klaskameraad.co.za/blog/skole...
Bring jou grootste applous en geniet saam die leespret! 👏
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: