Matrieks 2025: Laaste dag erewag
Автор: HS Hugenote
Загружено: 2025-11-24
Просмотров: 1252
Описание:
Laaste dag wat die hele graad 12 groep saam skryf, en in gewone klere want hulle skoolklere word aan die klerebank geskenk.
Sterkte met die toekomstige planne, en julle nuwe hoofstuk van groei. Gaan julle vreeslik mis. Maak God altyd julle fondasie.
Liedjie geskryf deur 'n Oud-Hugie Onnie hart, Me. M Boonzaaier.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: