Dag 5 - 6 Kalahari & Kgalagadi Transfrontier Park
Автор: Op Pad met Frik en Annelie
Загружено: 2025-12-19
Просмотров: 167
Описание:
In hierdie video deel ons, ons ervaringe in die Kalahari en Kgalagadi Transfrontier Park. skoonheid.
Ons is bederf met ongelooflike uitsigte, sonsondergange en die rustige geluide van die natuur wat die Kgalagadi so besonders maak. Dit is ’n plek waar tyd stadiger beweeg en die wildernis die hoofrol speel.
As jy lief is vir avontuur, oop ruimtes en onvergeetlike natuur-oomblikke, sal hierdie video jou ’n idee gee van die Kalahari en een van Suider-Afrika se mees unieke Nasionale parke.
Sit terug, ontspan en beleef die skoonheid van die Kalahari saam met ons!
#kgalagadi
#wildlife
#campinglife
#nature
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: