Die Blou Bul Animasie
Автор: Jaco Jay Olivier
Загружено: 2013-06-18
Просмотров: 1809
Описание:
Ons was bietjie lus vir iets lekkers doen oor die naweek. Toe vat ons 'n liedjie wat die hele Saterdag in ons koppe was, en maak 'n animasie daarvan. Net vir die lekkerte.
This is what happens when you are in the mood to do something a little different. So we decided to make an animation of a song which has been playing in our heads.
Oorspronklike musiek deur Steve Hofmeyer. Jammer daaroor oom Steve, die liedjie was die heletyd in ons koppe.
Vir meer inligting oor animasies en ons ander produkte, kontak ons gerus op [email protected]
Kom ons doen iets anders vir jou.
For more information about animations and our other products, please contact us at [email protected]
Let's do something different for you.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: