"Jesus kom haal Marli"
Автор: eNCAeNUUS
Загружено: 2019-02-07
Просмотров: 22446
Описание: Vanderbijlpark, 6 Februarie 2019 - Klasse by die Hoërskool Driehoek sal na verwagting Maandag hervat ná die brugtragedie. Dele van die skoolterrein is ná 'n ondersoek veilig verklaar. Vier leerlinge is dood toe 'n brug tussen twee skoolgeboue meegegee het. 19 word nog in die hospitaal behandel. eNuus het by van hulle ouers gehoor hoe dit met hulle gaan.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: