ANDRÈ SCHWARTZ - Tweede Kans [AMPTELIKE MUSIEK VIDEO]
Автор: Andre Schwartz
Загружено: 2018-07-05
Просмотров: 21633
Описание:
Die musiekvideo van André Schwartz se nuwe enkelsnit, TWEEDE KANS, is pas uitgereik en het reeds soos ’n veldbrand versprei.
Dié treffer kan beskryf word as ’n popsnit met ’n volwasse kontemporêre aanslag en vertel hoeveel dit vir jouself, en iemand anders, kan beteken wanneer jy bereid is om tweede kanse te gee. Die melodie is beeldskoon en die lirieke, wat Joe Foster geskryf het, vang empatie vas.
Volg André hier:
Facebook: / andreschwartzofficial
Instagram: / andreschwartzsa
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: