Boeremeisie Storie | Die Groot Diere-Resies in Diereland
Автор: Boeremeisie
Загружено: 2026-01-22
Просмотров: 112
Описание:
Hallo maatjies!
Welkom by ons nuwe luisterstorie.
In Diereland wag 'n groot avontuur! Apie en Bobbejaantjie reël 'n resies vir al die diere. Wie is die vinnigste? Volstruis, jakkals of leeu?
Saam met Helena JF Lochner ontdek ons diere, vriendskap en pret in hierdie lieflike Afrikaanse storie vol kleur en verbeelding.
Luister en leer saam!
Moenie vergeet om die video te "like" en op ons kanaal te "subscribe" sodat jy nooit 'n avontuur misloop nie.
Totsiens vir nou! En onthou: gebruik altyd jou verbeelding.
#Boeremeisie-au # BoeremeisieStories #DierelandAvontuur #KinderStoriesAfrikaans #DiereResies #LeerSaamMetBoeremeisie
❤️ Volg ons on Facebook, AfriForum en Instagram:
✅Facebook: https://www.facebook.com/profile.php?...
✅AfriForum: https://wereldgids.co.za/business/boe...
✅ Instagram (Boeremeisiek): / boeremeisiek
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: