Lynette Francis wys ons haar ateljee
Автор: HuisgenootTV
Загружено: 2013-01-07
Просмотров: 5372
Описание:
Haar vriendinne ken haar as Lynnie. Nie as die geharde joernalis wat elke oggend die moeilike vrae op haar RSG-program, Praat Saam, vra nie. Sy is ook nie die ernstige aanbieder van Fokus op SABC 2 nie. Die lede van die Charlie's Angels-sosialeklub, soos die groep vriendinne mekaar noem, ken die Lynette, wat die publiek nie dikwels sien nie.
Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, / huisgenoot en / huisgenoot
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: