7 Desember 2025 | Die Ware Coliseum | Pastoor Jason Visser | AGS Lofoord
Автор: LOFOORD SPRINGS
Загружено: 2025-12-06
Просмотров: 109
Описание:
Een man het die bloedspel van ’n ryk tot stilstand gebring. 🕊️
Kom hoor hoe God jou roep om in jou eie arena op te staan — met Sy vuur in jou hart.
In Die Ware Coliseum wys Pastoor Jason Visser dat ons almal vandag in ons eie arena staan. Ons veg nie teen mense nie, maar teen moedeloosheid, versoeking en vrees. Die vraag is: brand die vuur van Christus nog in jou, soos die doringbos wat nie uitbrand nie?
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: