ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Gaan weg, Satan! Matt 16 Ds Gustav Opperman GK Innesdal

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2023-07-29

Просмотров: 3157

Описание: Die Satan is ook besig om vir hom ‘n huis te bou. Hy is ook besig om vir hom ‘n gemeente te versamel. En by die poorte van sy huis storm sy demone en sy magte uit en hulle bestorm die huis van God om dit te onder te ploeg. Om die gelowiges gevange te neem, om God se huis af te breek, om dit ten gronde te rig. Woordverkondiging: Mat 16, ds Gustav Opperman, GK Innesdal, ‪@WoordeuitsyWoning‬

Die Here Jesus kondig sy eie dood aan ...
sy dood aan die kruis.
Die apostel Petrus deins hiervoor terug
Sy reaksie was onder die omstandighede heeltemaal te verstane ...

Hulle het die veroordeelde voor die kruisiging eers gegesel ...
so met ‘n kats met stukkies been of lood aan die punte
geslaan ... van kop tot tone, van voor en van agter geslaan
om die vel op elke moontlike plek te skeur
totdat daardie ellendige mens later
net een onherkenbare bloederige stuk vleis was ...

om hom dan aan die kruis vas te spyker.

Mag God dit verhoed, Here,
was Petrus se reaksie op hierdie vooruitsig ...
en ek vermoed dit sou ook u en my reaksie gewees het
As ons al ooit ‘n gekruisigde gesien het,
sou ons dieselfde gesê het ...
Mag God dit verhoed, Here
dit sal U nooit oorkom nie!

Bron: Mat 16
Opnamedatum: 2023 07 23

Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers

Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/

Helpende Woord is beskikbaar op Afriforum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping

Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 900 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang.

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App nou beskikbaar! Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Installeer selfoon, tablet of rekenaar: https://bit.ly/3HTholb
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.

Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
Gustav: +845034886 eposadres: [email protected]
Ina: +836502186 eposadres: [email protected]

Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar bykans 850 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.
U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.

Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Gaan weg, Satan! Matt 16 Ds Gustav Opperman GK Innesdal

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Wat is die Ewige Lewe? Joh 17 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning

Wat is die Ewige Lewe? Joh 17 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning

Igor Grosu a devenit o  copie a lui Candu.

Igor Grosu a devenit o copie a lui Candu.

Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning

Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning

Это должен увидеть каждый пожилой человек — мудрость стоицизма, которая меняет жизнь!

Это должен увидеть каждый пожилой человек — мудрость стоицизма, которая меняет жизнь!

Geloftefees 2025 APK Grootfontein. Ds. Schalk Strauss: Maleagi 1.

Geloftefees 2025 APK Grootfontein. Ds. Schalk Strauss: Maleagi 1.

Знала ль Ты,Мария? | Mary Did You Know?

Знала ль Ты,Мария? | Mary Did You Know?

РОЖДЕСТВО МЕССИИ | Проповедь

РОЖДЕСТВО МЕССИИ | Проповедь

'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Știri Canal5 31 12 2025 16:00

Știri Canal5 31 12 2025 16:00

Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning

Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning

Как женщины относятся к вам, когда понимают, что потеряли вас.

Как женщины относятся к вам, когда понимают, что потеряли вас.

Почему Обездолина хотела остаться в квартире Лурье до марта 2026 года? На что она надеялась?

Почему Обездолина хотела остаться в квартире Лурье до марта 2026 года? На что она надеялась?

2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.

2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.

Вы найдете свою любовь, когда перестанете делать ТОЛЬКО эти 4 ВЕЩИ l Карл Юнг

Вы найдете свою любовь, когда перестанете делать ТОЛЬКО эти 4 ВЕЩИ l Карл Юнг

WATCH | DA's CJ Steyl on Cyril Ramaphosa's admission that DA-run municipalities are the best.

WATCH | DA's CJ Steyl on Cyril Ramaphosa's admission that DA-run municipalities are the best.

PILNA NARADA Z PREZYDENTEM - SYTUACJA JEST POWAŻNA

PILNA NARADA Z PREZYDENTEM - SYTUACJA JEST POWAŻNA

Стамате раскрыла, почему тысячи судебных дел остаются без решения

Стамате раскрыла, почему тысячи судебных дел остаются без решения

Somalijscy piraci zaatakowali zły statek - rosyjska zemsta była bezlitosna! Marszałek Szaposznikow

Somalijscy piraci zaatakowali zły statek - rosyjska zemsta była bezlitosna! Marszałek Szaposznikow

🌠 ОТКРЫТО: Рождённые 1955-1965 - ЗВЁЗДНЫЕ СЕМЕНА - ПОЭТОМУ Ваша Жизнь Была ДРУГОЙ!

🌠 ОТКРЫТО: Рождённые 1955-1965 - ЗВЁЗДНЫЕ СЕМЕНА - ПОЭТОМУ Ваша Жизнь Была ДРУГОЙ!

KAVKAZ WORSHIP - Альбом #8 - Христианская музыка Кавказа

KAVKAZ WORSHIP - Альбом #8 - Христианская музыка Кавказа

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]