JAPIE die Hond | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
Автор: Juffrou Linky
Загружено: 2023-09-15
Просмотров: 1127624
Описание:
#JuffLinky #KinderLiedjies #Afrikaans
🐾 Maak gereed vir 'n spesiale avontuur met ons nuutste musiekvideo, "Japie"! 🐾
🎶 Sing en dans saam terwyl ons die geliefde liedjie "Bingo" in 'n splinternuwe Afrikaanse weergawe doen. "Japie" is nie net 'n hond nie, maar 'n ware vriend wat jou sal laat glimlag en jou voete laat dans. 🎶
Lirieke en Musiek:
Juf. Linky
Regisseur, Redakteur en Vervaardiger:
Retief van der Liefde
Moet nie vergeet om te "subscribe" en die klokkie-ikoon te klik vir meer opwindende inhoud nie!
As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word.
💰 Ondersteun: https://buymeacoffee.com/juffroulinky
📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky
✉️ Epos: [email protected]
👤 Facebook: / juflinky
📷 Instagram: https: / juflinky
⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky Youtube Channel: / misslinkyeducationalvideos
🛒 Visit our shop: https://www.misslinky.com
© 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: