ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Bloedrivier 2017

Автор: AJ Roos

Загружено: 2020-12-16

Просмотров: 1732

Описание: BUCKET LISTS. Elkeen van ons se lewens lysies, opgemaak uit adrenalien aktiwiteite , eksotiese wêreldreise of ontmoetings met bekende persone. Maar as dit vir jou bedoel was om 'n blanke Afrikaner te wees, kan jy dalk n paar van hierdie dinge een plekkie afskuif op jou "must do" ranglys. Plekmaak vir 'n ander een. Dalk probeer om vir 'n paar dae al jou politieke oortuigings, wat dit ookal mag wees, te vergeet en in die middel van 'n Desembermaand, in die walaer op Bloedrivier te gaan staan.
Die kans dat jy perongeluk by Bloedrivier gaan verby ry is maar skraal, so jy sal dit moet beplan, jy moet aspris gaan.
Miskien kry jy vir jou moeite darem iets kleins daaruit. Soos om weer vir n slag saam met jou gesin of vriende te kamp, 'n vuur te maak en onder die sterre te kuier. Of dalk net om jou kinders te leer hoe maak mens 'n stroom in n plaasdam op n warm somers middag ...
Maar miskien begin die sing van n ou volksliedjie jou emosies so effens roer... jy onthou dalk dinge wat jou pa jou geleer het toe jy nog self kind was, of miskien belowe jy jouself om in die jaar wat kom, moeite te doen om vir die eerste keer saam met jou seuns te gaan kleilat speel ..
Miskien by die aanhoor van 'n ou bekende heldeverhaal kom n stukkie trots in jou weer terug, daai soort wat jy die laaste keer seker in jou oupa se oë gesien het as hy oor ons mense gepraat het ...
Dalk, soos jy tussen die 63 brons waens deurloop en probeer verstaan hoe 800 osse, 400 perde en 470 boere en helpers hier binne moes inpas, beweeg, opereer en oorleef, begin jy dalk anders dink oor jou eie probleme, kwessies, al jou "moet hê" dinge ...
Jy gee slegs 40 treë van die waens af in die veld in, en met die omkyk slag wil jy amper nie eers dink hoe dit moes voel om so naby aan derduisende zoeloe krygers wat in die riete hurk te lê nie, die hele mistige nag deur, wagtend op 'n aanvals opdrag ... miskien ontdek jy hier weer daardie boere dapperheid in jou, daar waar dit nog al die tyd was, diep in jou DNA ingevleg ....
So voor jy uit daai vliegtuig uit spring of jou kaart swipe vir 'n Maldives vakansie, kom sit eers op 'n klip hier langs die Ncome rivier. Terwyl jy uitkyk oor die Natalse heuwels, laat jou gedagtes toe om te maal met al die detail van die veldslag van 16 Desember 1838 , dalk dan, ontmoet jy hier weer dieselfde Groot Wonderwerker as 179 jaar terug ...

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Bloedrivier 2017

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Ghana National Anthem (French Rendition) | Deborah N. Diamond 🇬🇭🇫🇷

Ghana National Anthem (French Rendition) | Deborah N. Diamond 🇬🇭🇫🇷

150 uczennic zginęło w ataku. Media wskazują na Amerykanów

150 uczennic zginęło w ataku. Media wskazują na Amerykanów

Zderzenie policyjnego BMW z ciężarówką. Czyja to wina?

Zderzenie policyjnego BMW z ciężarówką. Czyja to wina?

Iran właśnie obudził śpiącego giganta po ataku na brytyjską bazę

Iran właśnie obudził śpiącego giganta po ataku na brytyjską bazę

PRES CHAMISA EXPLAINS HIS

PRES CHAMISA EXPLAINS HIS "NO TO 2050" SLOGAN | CRZ NEWS

AD HOC COMMITTEE MELTDOWN: Hon. James’ Questions Push Sarah-Jane Trent to Breaking Point!

AD HOC COMMITTEE MELTDOWN: Hon. James’ Questions Push Sarah-Jane Trent to Breaking Point!

EKIPA - ARIGATO (Hi Hania, Mortal, Świeży, Fusialka, Julita Różalska, Ola Bryja)

EKIPA - ARIGATO (Hi Hania, Mortal, Świeży, Fusialka, Julita Różalska, Ola Bryja)

Zimbabwe 2024 Episode 3

Zimbabwe 2024 Episode 3

President Emmerson Mnangagwa Pays Tribute to National Hero Cde Jonathan Willie Hungwe at Heroes Acre

President Emmerson Mnangagwa Pays Tribute to National Hero Cde Jonathan Willie Hungwe at Heroes Acre

Pain and Grief as the body of the late Emurua Dikir MP Johana Ng'eno is being lowered to the grave

Pain and Grief as the body of the late Emurua Dikir MP Johana Ng'eno is being lowered to the grave

Glapiński i Nawrocki czyli żarty z SAFE | Dominika Wielowieyska 06.03.2026

Glapiński i Nawrocki czyli żarty z SAFE | Dominika Wielowieyska 06.03.2026

Bunt przeciwko Trumpowi // „Samolot dnia sądu” w powietrzu // Europa pilnie ściąga flotę

Bunt przeciwko Trumpowi // „Samolot dnia sądu” w powietrzu // Europa pilnie ściąga flotę

REKACJA EKIPY NA MOJE KRÓTKIE WŁOSY!

REKACJA EKIPY NA MOJE KRÓTKIE WŁOSY!

TUSK W PANICE! Przegrał kluczowe starcie.

TUSK W PANICE! Przegrał kluczowe starcie. "Jutro wystartuje NAJBRUDNIEJSZA KAMPANIA w historii"

GLAPIŃSKI KOCHA ZŁOTO, KOBIETY I KACZYŃSKIEGO. MAZUREK I ZALEWSKI

GLAPIŃSKI KOCHA ZŁOTO, KOBIETY I KACZYŃSKIEGO. MAZUREK I ZALEWSKI

Orban szykuje atak na Ukrainę. Tomasz Szwejgiert, Jan Piński

Orban szykuje atak na Ukrainę. Tomasz Szwejgiert, Jan Piński

Kaczyński siedzi w bunkrze przy Nowogrodzkiej i nadal rozdaje karty w świecie, którego już nie ma

Kaczyński siedzi w bunkrze przy Nowogrodzkiej i nadal rozdaje karty w świecie, którego już nie ma

Prof. Chojna-Duch: NIEMCY JUŻ WIEDZĄ. Przegrały walkę o SAFE. Firmy zbrojeniowe nie dostaną dotacji

Prof. Chojna-Duch: NIEMCY JUŻ WIEDZĄ. Przegrały walkę o SAFE. Firmy zbrojeniowe nie dostaną dotacji

Altus se Kersgeskenk liedjie

Altus se Kersgeskenk liedjie

PRZECHODZIMY OBBY WOJANKA 67 w Roblox!

PRZECHODZIMY OBBY WOJANKA 67 w Roblox!

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]