Erediens op 2025-12-28 gelei deur Ds Johan Nickols by die NG Kerk Witfield-Wes
Автор: NG Kerk Witfield-Wes
Загружено: 2025-12-28
Просмотров: 8
Описание:
Diens is gelei deur Ds Johan Nickols op 2025-12-28
KERSFEES KAN GEVAARLIK WEES
Matteus 2: 13-23
Orrelspel deur Louise Hughes met gemeentesang van die NG Gemeente Witfield-Wes.
Die diens is lewendig opgeneem en is nie 'n "studio recording nie" en dus is daar die gewone geluide tydens die diens.
Die diens is opgeneem by die NG Kerk, Witfield - Wes, te 31 Scholtz Straat, Witfield, Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika.
Kom en besoek ons en woon 'n diens by.
Die Sondagdiens begin 09:00 met voorsang vanaf 08:45.
Dutch Reformed Church Service of the NG Kerk Witfield-Wes
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: