Nog skietvoorvalle ruk gemeenskap
Автор: SABC Nuus
Загружено: 2020-10-09
Просмотров: 728
Описание:
Die polisie in Kaapstad volg verskeie leidrade op na gisteraand se skietvoorvalle in Joe Slovo Park, naby Milnerton. Vyf mense, is in 2 voorvalle afgemaai. Een vrou is dood, en een gewond, in die eerste voorval, terwyl 3 mans, en 'n vrou, later doodgeskiet is, na bewering, deur dieselfde groep verdagtes.
Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: