HOE LYK DIE AANGESKAKELDE KRAG? - 16 MAART 2025
Автор: LewenSentrum
Загружено: 2025-03-15
Просмотров: 5883
Описание:
Welkom by LewenSentrum se Aanlyndiens, ons is by jy skakel vandag saam met ons in.
Vir eenige vra kan jy ons op 011-867-7244 skakel of E-pos na [email protected]
geniet die diens saam met ons.
DATUM: 16 MAART 2025 (OGGEND)
PREDIKER: ANDRIES ENSLIN
TEMA: HOE LYK DIE AANGESKAKELDE KRAG?
REEKS: DIE PAD, DIE PREEK, DIE PRAKTYK
SKRIF: HANDELINGE 2:42-47 (NLV)
DIE PAD, DIE PREEK, DIE PRAKTYK
Handelinge 2:42-47 (NLV) Hulle het hulle volledig gewy aan die leer van die apostels, aan die versorging van mekaar, aan die gemeenskaplike maaltye, en aan gebede. Diep ontsag het oor elke persoon gekom, en die apostels het baie wonders en wondertekens laat plaasvind. Al die gelowiges het gereeld bymekaargekom, en hulle het alles wat hulle besit het, met mekaar gedeel. Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte. Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die maaltyd van die Here gevier, en hulle kos met jubelende blydskap en in alle opregtheid geëet. Hulle het God deurentyd geprys, en die goedgesindheid van die hele volk geniet. En die Here het elke dag mense wat verlos word, by hulle gevoeg.
DIE KRAG VAN DIE VROEË KERK – ONTSAG EN BLYDSKAP
Hoe lyk ontsag in die vroeë kerk?
Nie eers die NAAM geskryf nie.
Die krag van blydskap
Grieks – Agalliasis – exuberant joy, rejoice exceedingly, jump and dance
Lukas 10:21 (NLV) Toe is Jesus vervul met die blydskap van die Heilige Gees en het gesê: “O Vader, Here van hemel en aarde, dankie dat U die waarheid verberg het vir dié wat in hulle eie oë so wys en slim is, en dit aan die kindertjies bekendgemaak het. Ja, Vader, dit het U behaag om dit só te doen.”
Johannes 10:10 (NLV) “Die dief kom vir niks anders nie as om te steel, dood te maak en te vernietig. Ék het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, sodat hulle dit oorvloedig het.”
Handelinge 1:8 (NLV) Maar wanneer die Heilige Gees oor julle kom, sal julle krag ontvang en oral mense eerstehands van My vertel – in Jerusalem, oor die hele Judea, in Samaria, en tot in die uithoeke van die aarde.”
Romeine 12:11 (NLV) Moenie sleepvoet wees in julle toewyding nie; wees entoesiasties; wees werklik diensbaar vir die Here.
DIE GEHEIM VAN DIE KRAG LÊ IN JOU VERBINTENIS
Johannes 15:9-11 (NLV) “Soos die Vader My liefhet, het Ek julle ook lief. Julle moet aan my liefde verbonde bly. As julle my opdragte gehoorsaam, sal julle aan my liefde verbonde bly, net soos Ek ook die opdragte van my Vader gehoorsaam het en aan sy liefde verbonde gebly het. Dit het Ek vir julle gesê sodat julle my blydskap mag ervaar en julle blydskap volkome kan wees.
2 Kronieke 16:9a (AFR53) … want die Here — sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is; …
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: