Numeriese en geometriese patrone gr 8
Автор: Tam’s math
Загружено: 2023-07-11
Просмотров: 338
Описание:
Hi almal, hier is die video oor numeriese en geometriese patrone vir gr 8’s. Na afloop van die video behoort jy:
Ondersoek en brei numeriese en geometriese patrone uit en vind verhoudings tussen nommers.
Beskryf en motiveer die algemene reels vir geobserveerde verhoudings tussen nommers in eie woorde of in algebraise taal.
#mathematics #explanation #highschool #highschoolmaths #tutoring #caps #maths #southafrica #grade8math #wiskunde #patterns
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: