nisBOERE 1 | Episode 16 | Terugskou
Автор: Laeveld Agrochem
Загружено: 2024-02-28
Просмотров: 375
Описание: In die laaste episode van seisoen 1 kuier Simonia, Chris en Anrich om ‘n lang tafel in die granaatboord van die organiese plaas, Ganico, saam met die Laeveld Agrochem-span en van die nisboere wat in die loop van die reeks verskyn het. Die aanbieders en die Laeveld-span vertel wat hul onderskeie hoogtepunte was, terwyl die boere hul insigte en suksesgeheimde deel. Die resultaat is ‘n episode propvol wonderlike herinneringe, om van bronne van inspirasie en bronne van pret nie eens te praat nie.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: