Meetkunde 2D figure Graad9: L4 Kongruensie
Автор: Online Maths by Miss Pythagoras
Загружено: 2025-04-14
Просмотров: 183
Описание:
*In hierdie video verduidelik ek die volgende inhoud:* Kongruensie in Driehoeke - Meetkunde.
In hierdie Playlist van 6 videos, verduidelik ek al die belangrikste konsepte en metodes wat jou sal help met graad 9, Meetkunde van 2D figure, en meer spesifiek tipiese vrae wat jy in die eksamen kan verwag. Hierdie is 'n inleidende hoofstuk in die graad 9 Wiskunde sillabus, en lê die grondslag vir die Wiskunde wat voorlê!
Die onderwerpe wat ek bespreek in hierdie video reeks, oor die Meetkunde van 2D of 2-dimensionele figure, is:
-Les1 Identifiseer en Klassifiseer Driehoeke
-Les2 Eienskappe van Vierhoeke
-Les3 Gelykvormige Driehoeke
-Les4 Kongruensie
-Les5 Eksamen Vrae oor Meetkunde van 2D figure Deel 1
-Les6 Eksamen Vrae oor Meetkunde van 2D figure Deel 2
Ek verduidelik die voorbeelde stapsgewys sodat jy 'n idee kan kry oor hoe hierdie onderwerp in die eksamen gevra word, en ook om jou te help met jou eksamen voorbereiding.
Of jy nou vir 'n toets of eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie is die perfekte hulpbron vir goeie, kwaliteit inligting vir Suid Afrikaanse Wiskunde studente. Hierdie video's kan ook met sukses gekyk word deur graad 10 Wiskunde studente wat wil hersiening doen oor graad 9 Meetkunde van 2D figure.
Daar is ook hoofstukke oor:
Algebraïese uitdrukkings
Eksponente
Faktorisering van Algebraïese Uitdrukkings
-Vergelykings
-Stelling van Pythagoras
Kyk asb al die videos in die Playlist sodat jy 'n holistiese prentjie kan vorm oor hierdie hoofstuk in Wiskunde. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer opvoedkundige Wiskunde video's! Jy is ook welkom om kommentaar te lewer, of beter nog, vertel AL jou vriende van Online Maths by miss Pythagoras!
Daar is ook Playlists oor al die inhoud in die Wiskunde sillabus naamlik: Algebra, Driehoeke, Meetkunde, Meting en Datahantering.
Playlist:
• Meetkunde van 2-Dimensionele figure Graad9
#wiskunde #wisk #graad9wiskunde #graad9 #meetkunde #2Dimensionelefigure #onlinemathsbymissp
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: