Mooikrans Landbou Opleiding
Автор: Mooikrans Equus
Загружено: 2020-09-11
Просмотров: 2382
Описание:
MOOIKRANS LANDBOU-OPLEIDING 2023 bied 'n een-jaar landbou sertifikaat en twee-jaar landbou diploma aan.
Kry ‘n internasionale kwalifikasie agter jou naam en voltooi jou praktiese opleiding deur jou eie klein boerderytjie op Mooikrans te behartig. Plant jou eie mielies, maak jou eie kalwers en lammers groot en boer met jou eie hoenders, varke en skape. Doen wye ervaring op deur betrokke te wees by mega boerderye in die omgewing.
Indien jy belangstel, besoek www.mooikrans.co.za of stuur 'n epos aan [email protected]
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: