Rugby: Akker van der Merwe gesels oor sy broer Duhan en die Bokke!
Автор: MEGAFOON RUGBY!
Загружено: 2023-09-07
Просмотров: 3413
Описание:
Simon Riekert het die geleentheid gehad om met Akker van der Merwe, kookwater-haker van die Bulle te gesels oor hoe dit voel as sy broer Duhan vir Skotland uitdraf, veral wanneer hulle teen Suid-Afrika speel!
Kyk saam en laat weet wat jy dink!
Luister hier na die Raakvat Rugby podcasts op Spotify: https://open.spotify.com/show/1ilEYPx...
Ons is binnekort op Apple en Google Podcasts ook beskikbaar!
Simon Riekert en Johan Pretorius bedryf RadioRugby, wat rugbywedstryde in 'n radiostyl op verskeie radiostasies se stromings platforms uitsaai. Jy kan RadioRugby volg op Facebook en op die Groot 90.5FM app en inskakel op hulle opwindende rugbykommentaar.
Jy kan ook op Kosmos FM in Namibië se webwerf inskakel en daar na hulle kommentaar luister. Hier is die skakel daarvoor: https://kosmos.com.na/
Hier is die skakels om die app op jou foon af te laai:
Android: https://play.google.com/store/apps/de...
Apple: https://apps.apple.com/za/app/grootfm...
Facebook: / radiokommentaar
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: