Die kerkdiens toe nie te salig
Автор: Son Koerant
Загружено: 2019-07-01
Просмотров: 1015
Описание:
“LIEWE Here, keer tog net die bullets, ’seblief!”
So het die kerkgemeente van die Salvation Army in Bonteheuwel Sondag ernstig gebid.
Die smeekgebede na Bo het gevolg nadat ’n gewapende gangster by die kerk ingevlug het om die bullets buite te dodge. Sy makker het net tot in die jaart van die kerk gehardloop
Volgens past. Sanele Ndlovu was Sondag ’n Sabbatdag wat nie gou vergeet sal word nie.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: