ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Nuwe dissipels: Wie is God drie-eenheid?

Автор: Scriptura

Загружено: 2025-02-10

Просмотров: 303

Описание: Aanbieders: Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn, en Jonker Venter

Hoe glo ons in die drie-eenheid sonder om die drie-heid of die eenheid van die drie persone in die godheid te onteer? Kan ons Jesus werklik begryp sonder die Vader en sonder die Gees? Hoe kan ons hierdie dinge van God leer ken? Gaan ons glo soos Hy homself in die Woord openbaar? Is daar verlossing buite die begrip van die drie-eenheid? Wie is die sentrale waarmaker van die woord van God?

00:00 Konsep van die drie-eenheid
04:46 Geloof – waar kry ons dit?
18:10 Werking van die drie-eenheid
20:22 Die Vader – funksie en indentiteit
31:50 Wie is die Seun en wat doen Hy?
34:00 Heilige Gees- identiteit en funksie
41:30 Hoe bepaal die drie-enige God ons geloof?

Skrifverwysings en leerstellings:
Drie Ekumeniese Geloofsbelydenisse: Apostoliese geloofsbelydenis, Geloofsbelydenis van Nicea, Belydenis van Athanasius, Heidelbergse kategismus, Twaalf artikels van geloofsbelydenis, Gen 1:1, Gen 3, Kol 1:15-17, Heb 1, 2 Tim 3:16-17, 2 Pet 1:19, Joh 16:13-17

Maak gerus 'n donasie via SnapScan: https://pos.snapscan.io/qr/-NgqDbFq
Teken in op ons YouTube kanaal —    / scriptura  
Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast...
Besoek ons webblad — www.scriptura.co.za
Like ons blad op Facebook —   / scripturaweb  
Epos ons, of stuur jou vrae na — [email protected]

Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Nuwe dissipels: Wie is God drie-eenheid?

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]