BY U - in honour of Theuns Jordaan
Автор: Maranatha Community Church
Загружено: 2022-05-26
Просмотров: 12044
Описание:
BY U
Click here to listen to the latest from DIRECTION BAND:
Apple Music: / i-believe
Spotify: https://open.spotify.com/album/5lZhE5...
Stay connected:
Instagram: https://www.instagram.com/mcchurch_sa...
Facebook: / maranathachurch.sa
Website: https://www.maranatha.org.za/I
Lyrics:
ek dink vandag
aan elke woord wat van u kom
wat ek aan vashou
en hoe die wereld sonder u
vir my te leeg raak
u is al wat sin maak
dit die moeite werd maak
so ek sal buig
voor die drempel van u troon
en u op hoog kroon
mag u spore in die sand
en myne een raak
my lewe vol maak
u is al wat saak maak
by u, by u
is my weet en my waarheid
is my lewe vir altyd
en ‘n leeftyd geanker in u
by u, by u
is die plek waar ek rus kry
niemand anders as net u
sal in alles genoeg wees vir my
so ek moet weet
as die tye moelik raak sal u by my wees
en as die storms om my woed
vir my ‘n rots wees
my wegkruip plek wees
u sal als vir my wees
u sal my veilige vesting wees
elke dag vir my ‘n skuilplek wees
#ibelieve #directionband #maranathaaranatha
Music in this video:
Song: I Believe
Artist: Direction
Album: I Believe
Licensed to Youtube by CDBaby Pro (Publishing)
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: