Die Lig van die wêreld | Petrie Spies | Die Woorde en Werke van Jesus (Deel 4)
Автор: Bloemfontein Baptiste Kerk
Загружено: 2025-04-17
Просмотров: 702
Описание:
Ons storie hoef nie perfek te wees om 'n impak te maak nie. Dit bou ons eie geloof om ons storie te deel en dit kan ander help om die waarheid oor Jesus te sien. Soms moet ons die Here vra om ons te help sien wat voor ons oë is, selfs al doen God dinge wat nie binne ons verwysingsraamwerk van Hom en sy manier van doen pas nie.
Laai gerus die raamwerk hier af:
https://storage2.snappages.site/QFWJG...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: