11 Maart 2026 | Vox Weervoorspelling
Автор: Vox Weather
Загружено: 2026-03-10
Просмотров: 10340
Описание:
🥵🔥 WARMSTE DAG VAN DIE HITTEGOLF WORD HIERDIE WOENSDAG VERWAG!
Baie warm temperature sal voortduur oor dele van die westelike Namakwa-distrik, asook die weste en suidwes van die Wes-Kaap, die Klein Karoo, Sentraal-Karoo en die Tuinroete.
Van Donderdag tot Saterdag word verwag dat die hitte verder sal uitbrei na die westelike dele van die Oos-Kaap.
⚠️GEEN IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS deur SAWD uitgereik nie⚠️
🔥BRANDGEVAARWAARSKUWINGS: 🔥
Uiters hoë brandgevaarstoestande word verwag oor die uiterste westelike dele van die land.
#voxweather #HITTEGOLF
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: