'n Sonneblom uit Bethlehem - Christine Steyn-Stevens & Karen Conradie
Автор: Zita Filmz
Загружено: 2025-04-23
Просмотров: 1957
Описание:
100 Afrikaanse liedjies in 100 dae!
Ter viering van Afrikaans se honderdste bestaansjaar sal Anton Esterhuyse en van sy musiekvriende elke dag vanaf 29 Januarie tot 8 Mei ’n Afrikaanse video op die “Zita Filmz”-kanaal in Youtube vrystel – gunstelingtreffers van die afgelope tien dekades.
Begin jou dag met ’n Afrikaanse treffer!
Hierdie is geensins ’n omvattende lys van Afrikaanse treffers nie – die poel is eenvoudig te groot. Nietemin behoort ’n ieder en ’n elk ’n geliefde treffer te herken.
Lize Beekman
(MS SAMRO)
Klavier: Anton Esterhuyse
Lokaal: Grey College
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: