Nuusweek | 20 Februarie 2026 | Wapenontploffing by Denel
Автор: Pretoria FM
Загружено: 2026-03-03
Просмотров: 2829
Описание:
Nuusweek berig vanoggend oor 'n wapenontploffing by Denel wat op 26 Mei 2016 die lewe van 'n werknemer in 'n oogwink verander het.
Op dié noodlottige dag het Ben Potgieter, ’n wapentegnikus, gehoor gegee aan ’n kollega by die wapenvervaardiger Denel se pleidooi om net vinnig ’n wapen te kom toets wat dringend na Indonesië vervoer moet word.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: