ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

115) Registreer by die staat? (Volledige Erediens: Hand 4) Ds Gustav Opperman

Автор: Woorde uit sy Woning

Загружено: 2026-01-25

Просмотров: 162

Описание: Bron: Lees: Psalm 2; Hand 4:1-32
Teks: Hand 4:29
En nou, Here, let op hulle dreigemente
en gee aan u diensknegte
om met alle vrymoedigheid u woord te spreek
Tema: Registreer by die staat?
Ps. 24:1,4,5; 40:3,4; Ps. 2:1,2; Ps. 2:4,6

Agtergrond tot die preek:
Die afgelope Desember, het daar ‘n baie belangrike stuk wetgewing ter tafel gekom. Dit staan bekend as:P “Self-Regulatory Framework for the Christian Sector” , “‘n Raamwerk vir Selfregulering van die Christelike Sektor.
Die wetgewing kom na vore deur ‘n instansie met die indrukwekkende naam van “Die Kommissie vir die Bevordering en Beskerming van die Regte van Kultuur-, Godsdiens- en Taalgemeenskappe”.

Dit is wetgewing wat alle Christelike kerke uiteindelik sal dwing om by die staat te registreer. Dit is wetgewing wat elke predikant of pastoor sal dwing
om by die regering geakkrediteer te word. Kerke wat daartoe instem en daarby inval sal daardeur “’n Seël van Goeie Status” ontvang.

Opnamedatum: 2026 01 18

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za [email protected]
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/
3) Ps 24 & 40: GK Centurion
4) Ps 2 GK Colesberg olv Connie Kleyn.

Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand  
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s.
Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186
Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
YouTube: @woordeuitsywoning
Gustav: +845034886 eposadres: [email protected]
Ina: +836502186 eposadres: [email protected]

Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer.

Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil tot
Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
115) Registreer by die staat? (Volledige Erediens: Hand 4) Ds Gustav Opperman

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

116) Kerk toe met vreugde! (Volledige Erediens: Ps 122) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

116) Kerk toe met vreugde! (Volledige Erediens: Ps 122) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Kai širdis bijo, o Dievas sugeba duoti antgamtinę ramybę net karo metu | Rokas Žeimys (2 dalis)

Kai širdis bijo, o Dievas sugeba duoti antgamtinę ramybę net karo metu | Rokas Žeimys (2 dalis)

እቶም ሰለስተ ደቂ ሓትኖታት ኤሊት ፡ The Trio - Islamist Elite Cousins: Ali Abdu : Saleh Johar : Saleh Younis

እቶም ሰለስተ ደቂ ሓትኖታት ኤሊት ፡ The Trio - Islamist Elite Cousins: Ali Abdu : Saleh Johar : Saleh Younis

Evangelija visiems (1 Tim 2, 1-7)

Evangelija visiems (1 Tim 2, 1-7)

КИШЕЧНИК ЗАРАБОТАЕТ КАК ЧАСЫ! Запор уйдет навсегда после 60 | Доктор рекомендует

КИШЕЧНИК ЗАРАБОТАЕТ КАК ЧАСЫ! Запор уйдет навсегда после 60 | Доктор рекомендует

#BLOEDRIVIER 2025 #GELOFTEDAG 2025 #GEVEGSTEREIN #JONG SUID AFRIKA #SMARTDOLLS #LATEST VIDEO

#BLOEDRIVIER 2025 #GELOFTEDAG 2025 #GEVEGSTEREIN #JONG SUID AFRIKA #SMARTDOLLS #LATEST VIDEO

Registreer by die staat? (Hand 4 Ps 2) Ds Gustav Opperman  GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Registreer by die staat? (Hand 4 Ps 2) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning

Pieter Krige Heldedag @WoordeuitsyWoning

Pieter Krige Heldedag @WoordeuitsyWoning

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

42) Die Evangelie onstuitbaar! (Bybelstudie uit Hand 18:11) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning

Кровь СЛАВЯН, имя ТЮРКОВ… Но ДНК болгар раскрыло ТРЕТЬЮ тайну, которую скрывали веками!

Кровь СЛАВЯН, имя ТЮРКОВ… Но ДНК болгар раскрыло ТРЕТЬЮ тайну, которую скрывали веками!

Paskaita apie 18 Schemų

Paskaita apie 18 Schemų

Jumalateenistus 01.02.2026

Jumalateenistus 01.02.2026

Limfa. Kas tai iš tikrųjų? | Imunitetą stiprinantis organas

Limfa. Kas tai iš tikrųjų? | Imunitetą stiprinantis organas

495. Kas ir cilvēks? - Ja Tas Kungs nebūtu bijis ar mums...

495. Kas ir cilvēks? - Ja Tas Kungs nebūtu bijis ar mums...

Кровь Как В 20 Лет! Готовим Утренний Элексир! Доктор Мясников

Кровь Как В 20 Лет! Готовим Утренний Элексир! Доктор Мясников

Missionskonferenz 2026

Missionskonferenz 2026

Pieter Krige - Heldedag (10 Oktober) Uittreksel 2 uit Oom Paul kom Huis toe @WoordeuitsyWoning

Pieter Krige - Heldedag (10 Oktober) Uittreksel 2 uit Oom Paul kom Huis toe @WoordeuitsyWoning

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss

Kerk toe met vreugde! Ps 122 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Kerk toe met vreugde! Ps 122 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning

Кто предки Немцев на самом деле? Ответ генетиков шокирует

Кто предки Немцев на самом деле? Ответ генетиков шокирует

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]