Net nog enetjie | Begroting-babelas | Ep. 69
Автор: Maroela Media
Загружено: 2026-02-26
Просмотров: 2691
Описание: Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie waarin Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die 2026-begroting gesels. Enoch Godongwana, minister van finansies, het Woensdag sy begrotingsrede vir die jaar gelewer – hierdie tyd verlede jaar het die land gespartel en almal gepraat oor die begroting wat ons nié gekry het nie. Hierdie ronde het dinge egter beter verloop.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: