12 Februarie 2026 | Vox Weervoorspelling gebring deur Momentum Insure
Автор: Vox Weather
Загружено: 2026-02-11
Просмотров: 7681
Описание:
🌧️ 'n Oppervlaktrog, tesame met 'n hoëdrukstelsel agter 'n koue front, sal verspreide buie en donderstorms na groot dele van die land bring, wat nou ook die Hoëveld sal beïnvloed.
⚠️IMPAK-GEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SAWD⚠️
🟡 Geel Vlak 4: Hewige donderstorms met swaar reënbuie, sterk skadelike winde, groot hoeveelhede klein hael en oormatige weerlig, wat lei tot skade aan infrastruktuur, nedersettings (informeel), eiendom, voertuie, lewensonderhoud en vee, sowel as plaaslike oorstromings van vatbare paaie, laagliggende gebiede en brûe word verwag oor die sentrale en westelike dele van Kwa-Zulu Natal.
🟡 Geel Vlak 2: Hewige donderstorms met swaar reënbuie, sterk skadelike winde, groot hoeveelhede klein hael en oormatige weerlig, wat lei tot plaaslike skade aan infrastruktuur, nedersettings (informeel), eiendom, voertuie, lewensonderhoud en vee, sowel as plaaslike oorstromings van vatbare paaie, laagliggende gebiede en brûe word verwag oor die oostelike dele van die Noord-Kaap, westelike dele van die Noordwes, die meeste dele van die Vrystaat, noordelike dele van die Oos-Kaap sowel as Mpumalanga Hoëveld.
🔥BRANDGEVAARWAARSKUWINGS: 🔥
Uiters hoë brandgevaartoestande word verwag oor die Kai Garib en Kheis, Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteite in die Noord-Kaap.
Momentum Insure se "Safety for Sure"-reeks help jou om meer te leer oor klimaatsverandering.
Volg @momentum_insure op sosiale media om deel te wees van die gesprek.
#VoxWeather #MomentumInsure #SafetyForSure
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: