Prysuitdelings Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Kinderliedjies | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
Автор: Juffrou Linky
Загружено: 2023-11-09
Просмотров: 626537
Описание:
#afrikaans #kinderliedjies #kleuters
Karaoke Weergawe: https://misslinky.com/listing/graduat...
Hierdie liedjie is spesiaal geskryf vir prysuitdeling seremonies. Gee asseblief vir die Juffrou Linky Kanaal krediet as jy dit by 'n skool of kindergroepie gebruik en stuur gerus fotos of videos na [email protected].
Oorspronklike Lirieke en Musiek:
Juf. Linky
Regisseur, Redakteur en Vervaardiger:
Retief van der Liefde
Prysuitdelings Liedjie Lirieke:
Een jaar ouer, een jaar wyser,
Een jaar grooter en sterker en langer.
Een tree nader aan die beste wat ek kan wees,
Dankie o liewe Heer.
Prysuitdelings tyd is hier.
Tyd om ons prestasies te vier.
Liefde en wysheid gee ons krag.
Dankie Heer vir hierdie dag.
As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word.
💰 Ondersteun: https://buymeacoffee.com/juffroulinky
📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky
✉️ Epos: [email protected]
👤 Facebook: / juflinky
📷 Instagram: https: / juflinky
⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky Youtube Channel: / misslinkyeducationalvideos
🛒 Visit our shop: https://www.misslinky.com
© 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: