ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

BERG VAN OORWINNING (Maria se lied) - Our Father's Home/Legacy Worship

Автор: Our Fathers Home

Загружено: 2021-08-07

Просмотров: 11286

Описание: Geskryf deur Monique Foster, Tarien Broodryk en Renske Beetge (Kopiereg 2021)

'n Lied geinspireer deur Jesus se genade en dele van Maria Magdalena se storie - raakgesien deur Jesus en verlos van skande, dankbaar en diep geraak deur Sy hart vir haar en onverwagse vergifnis, sekerlik geruk deur Sy dood, en ewig vrygemaak deur Sy opstanding. 'n Liefde so perfek sien ons raak, kom vind ons, dra ons kruis en skryf 'n nuwe storie.
Op die punt wat gelyk het soos die einde en op die berg wat genoem was 'die plek van die skedel' het Hy die dood oorwin, en daardie oorwinning onder ons voete geplaas. Hy het ons lief gehad tot die punt waar ons verlos is en ons vryheid duur gekoop.
Dit is volbring! Niks is so groot soos Sy liefde nie - so al wat ons kan bring in dankbaarheid is - alles. Al wat ons kan sê is "U is waardig, Jesus, Heer."

Lirieke:
VERS 1
Dit het alles begin met U liefde
U het die berg uitgeklim
Die kruis op U skouers
U't my kruis gedra

VERS 2
Vêr was ek weg, diep my skande
Maar U bloed het gevloei
En in daardie oomblik
Is alles betaal
Die duurste prys is vir my betaal

KOOR 1
Op die berg van oorwinning staan ek nou Heer
Want niks kon U liefde keer
Hier voor die kruis lê ek alles neer
Want niks vergelyk met U offer Heer
U is waardig Jesus, Heer
U is waardig Jesus, Heer

VERS 3
Dit is alles volbring deur U liefde
Dis alles volmaak deur U bloed
En in U opstandingskrag
Sal ek sing, sal ek dans, sal ek leef

KOOR 2
Op die berg van oorwinning staan ek nou Heer
Want niks kan U liefde keer
En deur die kruis het ek triomfeer
Heelgemaak deur U offer Heer
U is waardig Jesus, Heer
U is waardig Jesus, Heer

BRUG
In die donkerste nag het die lig gekom
En die dood is verslaan deur die lewe
Ek staan onbeskaamd
Hier is ek vrygemaak

KOOR 3
Op die berg van oorwinning staan ek nou Heer
Want niks kon U liefde keer
Hier voor die kruis lê ek alles neer
Want niks vergelyk met U offer Heer
U is waardig Jesus, Heer
U is waardig Jesus, Heer

VERS 1
Dit het alles begin met U liefde
U het die berg uitgeklim
Die kruis op U skouers
U't my kruis gedra

Alle kopiereg behoort aan Monique Foster, Tarien Broodryk en Renske Beetge by Our Father's Home (HFH Productions) 2021
Video deur iFlair Photography en Patrick Foster 2021
Finale meng en meester deur Gregor Zelder by Heaven's Royal Records 2021

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
BERG VAN OORWINNING (Maria se lied) - Our Father's Home/Legacy Worship

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Джем – BERG VAN OORWINNING (Maria se lied) - Our Father's Home/Legacy Worship

Джем – BERG VAN OORWINNING (Maria se lied) - Our Father's Home/Legacy Worship

Celine Dion - Jesus, I Need You In Everything (2026 Music Video)

Celine Dion - Jesus, I Need You In Everything (2026 Music Video)

Abide - Thrive Worship & Integrity Worship (Live)

Abide - Thrive Worship & Integrity Worship (Live)

tak Blisko – Karolina Szczepanowska | modlitwa serca #4

tak Blisko – Karolina Szczepanowska | modlitwa serca #4

Просто кофе! Листья орхидеи мгновенно укореняются от основания и цветут круглый год.

Просто кофе! Листья орхидеи мгновенно укореняются от основания и цветут круглый год.

Hier is ek (Official Lyric Video) - Oase Gemeente

Hier is ek (Official Lyric Video) - Oase Gemeente

КАКОВО БЫЛО ВЫЖИВАТЬ В ПУСТЫНЕ, ГДЕ ИЗРАИЛЬ БЛУЖДАЛ 40 ЛЕТ | БИБЛЕЙСКИЙ ДОКУМЕНТАЛЬНЫЙ ФИЛЬМ

КАКОВО БЫЛО ВЫЖИВАТЬ В ПУСТЫНЕ, ГДЕ ИЗРАИЛЬ БЛУЖДАЛ 40 ЛЕТ | БИБЛЕЙСКИЙ ДОКУМЕНТАЛЬНЫЙ ФИЛЬМ

Heel mijn hart is voor U | Huiskamer Worship | United Devotion | Mathias Wolthuis

Heel mijn hart is voor U | Huiskamer Worship | United Devotion | Mathias Wolthuis

30 самых прекрасных классических произведений для души и сердца ❄️ Бах, Шопен, Бетховен, Моцарт

30 самых прекрасных классических произведений для души и сердца ❄️ Бах, Шопен, Бетховен, Моцарт

Vivavox - Chwalę Ciebie Panie

Vivavox - Chwalę Ciebie Panie

He Came for Me – Powerful Country Gospel Worship Song About Redemption

He Came for Me – Powerful Country Gospel Worship Song About Redemption

Assim era a Vida no Mundo ANTES DO DILÚVIO há 5.000 Anos | (DOCUMENTÁRIO)

Assim era a Vida no Mundo ANTES DO DILÚVIO há 5.000 Anos | (DOCUMENTÁRIO)

30 самых прекрасных классических произведений для души и сердца 🎵 Моцарт, Бах, Бетховен, Шопен

30 самых прекрасных классических произведений для души и сердца 🎵 Моцарт, Бах, Бетховен, Шопен

KINGDOM AUTHORITY FOR IMPACT - Ps. Cornelis van Heyningen

KINGDOM AUTHORITY FOR IMPACT - Ps. Cornelis van Heyningen

Nogtans

Nogtans

Byłem w tym roku po kolędzie | abp Grzegorz Ryś

Byłem w tym roku po kolędzie | abp Grzegorz Ryś

TO ZACZNIE SIĘ W 2026 ROKU! Ostatnia wizja Ojca Klimuszki. [PRZERAŻAJĄCE]

TO ZACZNIE SIĘ W 2026 ROKU! Ostatnia wizja Ojca Klimuszki. [PRZERAŻAJĄCE]

Riana Nel, Retief Burger - Die Seën

Riana Nel, Retief Burger - Die Seën

Piet Smit - Man in die middel

Piet Smit - Man in die middel

50 Most Beautiful Hymns about Jesus 🎶 Harp 🎶 NO REPEATS

50 Most Beautiful Hymns about Jesus 🎶 Harp 🎶 NO REPEATS

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]