Diens 4 Mei | Motiewe vir bediening | Petrie Spies | Een vir almal (Deel 2)
Автор: Bloemfontein Baptiste Kerk
Загружено: 2025-05-04
Просмотров: 916
Описание:
Ons oortuigings bepaal hoe ons leef. Wanneer dit kom by diensbaarheid is daar sekere oortuigings en motiewe wat ons aksies dring. Ons moet seker maak om ons motiewe en oortuigings stem ooreen met wat God sê sodat ons hart en aksies oorgaan in dieselfde aksies as God.
Ons verwys gereeld na ons website waar jy van ons vorige preke kan luister, raamwerke aflaai, ons kalender volg en nog vele meer. Besoek ons website by: https://kerk.co.za/
Laai gerus die raamwerk hier af:
https://storage2.snappages.site/QFWJG...
Indien iemand nie betyds by jou kan uitkom om saam met jou te bid nie, of as jy net wil hê ons moet jou naam op ons gebedslys sit, vul asb. hierdie vorm in.
https://www.kerk.co.za/gebedsversoeke
Indien jy jou kinders wil bedien, volg hierdie skakel om vars en oulike materiaal te kry. Gepas vir elke ouderdoms groep.
https://www.kerk.co.za/bedienings
Julle kan gerus ons Baptiste Kinderkerk se YouTube Blad ook besoek by @baptistekinderkerk3968
Vir enige ander navrae of ander inligting kontak ons by [email protected]
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: