Wiskunde Graad 6 Vergrotings en verkleinings
Автор: Aha Wiskunde
Загружено: 2026-02-04
Просмотров: 27
Описание:
In hierdie Wiskunde video leer jy wat vergroting en verkleining beteken. ’n Vorm wat vergroot of verklein word, bly presies dieselfde vorm, maar die grootte verander.
Ons kyk stap vir stap hoe om:
’n Vorm twee keer groter te maak deur al die sye te verdubbel
’n Figuur op ’n rooster te vergroot deur blokkies en rye te verdubbel
’n Prent drie keer kleiner te maak deur alles deur 3 te deel
Jy sal sien hoe elke ry en elke blokkie sistematies verander, sodat die nuwe figuur steeds dieselfde vorm behou. Hierdie video help jou om vergroting en verkleining duidelik en visueel te verstaan.
Daarna volg oefen vrae en antwoorde
👉 Ideaal vir Graad 6-leerders, hersiening en toetsvoorbereiding.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: