Spore en Vore | Petrie Spies | Denk Rigtings (Deel 2)
Автор: Bloemfontein Baptiste Kerk
Загружено: 2022-10-25
Просмотров: 1499
Описание: Baie keer wil ons ons slegte gewoontes of dinge in ons lewe verander deur nuwe voornemens te maak. Dit is egter 'n verkeerde benadering om die probleem op te los omdat ons al diep spore in ons gedagte wêreld gevorm het. Ons het nodig om 'n bekende beginsel in God se woord toe te pas in ons gedagte wêreld ten einde nuwe vore te bou waarlangs waarheid kan vloei en nuwe gewoontes gekweek kan word.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: