14 Februarie 2021 |
Автор: Mosaïek Kerk
Загружено: 2021-02-13
Просмотров: 2305
Описание:
Welkom by ons aanlyndiens! Ons is opgewonde dat jy by ons aansluit – en ons hoop dis goed vir jou om saam met ons te wees.
In hierdie diens:
𝗥𝗲𝗲𝗸𝘀: Kyk, Ek doen iets nuuts
𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: As jou kruik leegraak
𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Melissa van Biljon
𝗦𝗸𝗿𝗶𝗳𝗴𝗲𝗱𝗲𝗲𝗹𝘁𝗲: 1 Konings 17:7-24 (NLV)
𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗻𝗼𝘁𝗮: https://bit.ly/3d1lfPd
Vir kinders:
𝟮– 𝟱 𝗷𝗮𝗮𝗿: • MKidz 14 Feb | God belowe Hy is by jou! | ...
𝗝𝘂𝗻𝗶𝗼𝗿𝘀 𝘁𝗼𝘁 𝗚𝗿. 𝟯:
• MKidz 14 Feb | 'n Belofte en 'n uitnodigin...
𝗚𝗿𝗮𝗱𝗲 𝟰 𝘁𝗼𝘁 𝟳:
• MKidz 14 Feb | Geen fynskrif by hierdie be...
As jy ’n spesiale behoefte het:
Pastorale noodlyn: +27 82 372 6818 of [email protected], [email protected] en [email protected]
Bly ingelig oor die lewe in die gemeente by www.mosaiek.com of die Mosaïek App.
[𝙅𝙮 𝙠𝙖𝙣 𝙤𝙤𝙠 𝙞𝙣𝙨𝙠𝙖𝙠𝙚𝙡 𝙤𝙥 𝙬𝙬𝙬.𝙢𝙤𝙨𝙖𝙞𝙚𝙠.𝙘𝙤𝙢 𝙤𝙛 𝙔𝙤𝙪𝙩𝙪𝙗𝙚 (𝙝𝙩𝙩𝙥𝙨://𝙬𝙬𝙬.𝙮𝙤𝙪𝙩𝙪𝙗𝙚.𝙘𝙤𝙢/𝙪𝙨𝙚𝙧/𝙈𝙤𝙨𝙖𝙞𝙚𝙠𝙆𝙚𝙧𝙠)]
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: