Rian: Nataniël
Автор: kyknettv
Загружено: 2013-01-11
Просмотров: 148407
Описание: Soos te verwagte, kan Rian van Heerden skaars 'n woord inkry wanneer Nataniël in die Rian-ateljee kom kuier. Nataniël praat en praat en praat... oor dit en dat en nog wat... ryg die een na die ander skreeusnaakse sê-ding uit en deel kwistig sy lewenswaarhede uit. Die garderobe en grimering waarmee hy in die ateljee verskyn, het dae se beplanning en amper twee ure se aantrek, aanplak en aanverf geverg.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: